Roxanne Hart

Roxanne Hart
Geboorte 27 Julie 1952 (1952-07-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roxanne Hart (gebore 27 Julie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Highlander (1986), Letters from Iwo Jima (2006), en License to Wed (2007), en in die televisiereeks Chicago Hope (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy